Chinese mark wink vir SA bloubessieboere - Maroela Media
’n Nultarief-reëling wat Suid-Afrikaanse bloubessies toegang tot die Chinese mark kan gee, kan nuwe uitvoergeleenthede vir plaaslike produsente skep, maar Saai waarsku dat die praktiese bepalings van dié toegang eers bevestig moet word.
Maroela Media1 个来源阅读 1 分钟归档于2026年9月17日
