SA, Namibië pak mekaar in eerste internasionale Lamb Champs - Maroela Media
Tien Namibiese boere sal op 31 Oktober teen tien Suid-Afrikaanse boere by die Silver Lakes Farm Hotel meeding in die eerste Lamb Champs Invitational,’n nuwe internasionale formaat van die kompetisie.
Maroela Media1 个来源阅读 1 分钟归档于2026年9月18日
