KZN-tronkhoë weer in hof oor bedrog, geldwassery - Maroela Media
Mnikelwa Nxele, KwaZulu-Natalse streekskommissaris van korrektiewe dienste, het Woensdag weer in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog en geldwassery.
Maroela Media1 source1 min readFiled September 18, 2026
