Saai vra ondersoek na OBP se rol in BKS-entstofpryse - Maroela Media
Die land se vermoë om bek-en-klouseer (BKS) te bekamp, kan nie verder deur onbeantwoorde vrae oor Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) gekortwiek word nie, sê Saai.
Maroela Media1 source1 min readFiled September 21, 2026
